Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home Africana Periodical Literature bibliographic database Go to database home


line
Back to previous page New search

Periodical article Periodical article ASC Leiden catalogue ASC Leiden catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Suid-Afrika en sy buurstate
Author:Jansen, J.P.
Year:1970
Periodical:Tydskrif vir geesteswetenskappe
Volume:10
Issue:4
Pages:265-277
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subject:foreign policy
Abstract:Drie kategorieŽ buurstate: 1. goedgesinde bure, soos RhodesiŽ, Angola, Mosambiek; 2. vriende uit belange-oorweginge, maar lede van die Organisasie vir Eenheid in Afrika, soos Botswana, Lesotho, Swaziland, Malawi; 3. die waar IdeologieŽ (bo belange) hul handelinge bepaal en wat direk vyandig gesind is, soos ZambiŽ en TanzaniŽ. Tot 1963 was daar 'n buffersone tussen die noordefike swart nastonalisme en die Suid-Afrikaanse invloedsfeer. In 1964 (Malawi en ZambiŽ onafhankelik) het gebeide wat eers buffersones was oornag bruggebiade geword waarlangs die ideologieŽ van Swart Afrika kon beweeg. Sedert 1965 het die bindingsfaktore tussen ZambiŽ en Suider-Afrika gebreeken daardie land meer en meer 'n deel van die Oos-Afrikaanse kompleks geword. In 1967 het die Republiek diplomatieke betrekkinge met Malawi aangeknoopt. Van die state waar naslonalisasie 'n faktor in die ekonomie geword het wys 'n sosiallstiese driehoek (Kongo-Kinshasa, TanzaniŽ, ZambiŽ) na die suide. Van besondere betekenis is die kommunistiese insypelingsdiagonaal. Verwysinge, kaarte. Engelse samenvatting.