Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Afsonderlike ontwikkeling versus magsdeling in Suid-Afrika
Author:Liebenberg, P.W.
Year:1978
Periodical:Tydskrif vir rasse-aangeleenthede
Volume:29
Issue:3
Pages:70-75
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:apartheid
propaganda
Abstract:Nadat daar vir jare onsuksesvol gepoog is om afsonderlike ontwikkeling deur middel van 'n berekende politieke veldtog te verongeluk, is daar vandag 'n veel subtieler aanslag teen Blanke voortbestaan. Hierdie veldtog word veral op die verskillende instellings van die moderne gesofistikeerde Afrikaner toegespits. Die uitgangspunt is dat die bestaande sosio-politieke ordening tot in sy wortels beïnvloedbaar is duer 'n hierop ingestelde program van gemanipuleerde meetskaplike verandering wat moet uitloop op die ineenstorting van die bestaande gesagsordening en dus op die beëindiging van Blanke soewereiniteit in Suid-Afrika. Dit is hoog tyd dat die mite dat magsdeling eintlik die enigste oplossing vit die toekoms inhou, in perspectief geplaas word. Dele van die artikel: Inleiding - Afsonderlike ontwikkeling as deel van die Afrikaner se historiese en lewensbeskoulike erfenis - 'n Erfenis van teenstrydige benaderings tot rasse- en volksverhoudinge - Die implikasies van magsdeling - Enkele slotopmerkings. Verwysings.
Views