Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home Africana Periodical Literature Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Vereistes vir totstandkoming van 'n kontrak in die inheemse reg van die Bhele en die Dushane van Ciskei
Author:Pauw, H.C.
Year:1989
Periodical:South African Journal of Ethnology
Volume:12
Issue:2
Pages:60-68
Language:Afrikaans
Geographic terms:Ciskei
South Africa
Subjects:Fingo
Xhosa
customary law
law of contract
Abstract:Die gegewens wat in die onderhawige bespreking vervat is, is uitsluitlik gebaseer op die inligting wat van kundige segslui tydens die optekening van die stamreg van 1979-1983 verkry is. Die doel van hierdie uiteensetting is om, deur middel van 'n sintese van die gegewens, die vereistes wat in die inheemse reg van die Bhele (Mfengu) van die Victoria-Oosdistrik en die Dushane (Xhosa) van die Zwelitshadistrik van Ciskei vir die totstandkoming van 'n kontrak geld, te beskryf. Daar word uitgegaan van die standaard-terminologie van die algemene Suid-Afrikaanse reg. Die volgende aspekte word behandel: partye, verteenwoordiging, handelingsbevoegdheid, wilsooreenstemming tussen kontraktante, formaliteite, prestasie, juridiese en fisiese uitvoerbaarheid, en afdwingbaarheid. Daar bestaan nie verskille ten opsigte van die vereistes vir die totstandkoming van 'n kontrak wat in die Suid-Afrikaanse reg en by die Bhele en die Dushane geld nie. Alleen: in die Suid-Afrikaanse reg maak die bereiking van wilsooreenstemming die kontrak afdwingbaar. In die inheemse reg van die Bhele en die Dushane ontstaan afdwingbaarheid eers nadat een van die partye presteer het. Bibliogr., note, samevatting in Afrikaans en Engels.
Views