Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home Africana Periodical Literature Go to database home

bibliographic database

Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:N. J. Van Warmelo 1904-1989
Author:Coertze, R.D.ISNI
Year:1989
Periodical:South African Journal of Ethnology
Volume:12
Issue:3
Pages:85-90
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:anthropology
biobibliographies (form)
About person:N.J. Van Warmelo
Abstract:Nicolaas Jacobus Van Warmelo is op 28 Januarie 1904 in Pretoria gebore. Hy het studeer in Stellenbosch en Hamburg en die doktorsgraad verwerf in Afrikanistiek in 1927 met 'n proefskrif getiteld 'Die Gliederung der sŁdafrikanischen Bantusprachen'. Van 1930 tot sy uittrede in 1969 het hy as staatsetnoloog gewerk by die destydse departement Naturellesake. Sedert diť datum tot sy oorlye het hy in dieselfde departement gewerk aan die voltooiing van sy uitstaande navorsingsprojekte. Hy was al die Suid-Afrikaanse Bantoetale magtig, benewens enige Europese en ander moderne tale. Hierdie artikel beskryf sy wetenskaplike aktiwiteite en bevat 'n lys van sy wetenskaplike en populÍr-wetenskaplike publikasies. Bibliogr.
Views