Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home Africana Periodical Literature Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:'n Koalisieperspektief deur middel van sisteemanalise op swart onderwys
Author:Erasmus, P.A.ISNI
Year:1989
Periodical:South African Journal of Ethnology
Volume:12
Issue:3
Pages:105-116
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:black education
educational research
Abstract:In hierdie artikel word 'n pleidooi gelewer vir die toepassing van 'n koalisieperspektief ('n kombinasie van konflik- en konsensusperspektief) in die geval van sisteemanalise op swart onderwys in Suid-Afrika. Eerstens word die verskillende ontledingsmodelle in sisteemanalises van naderby toegelig; in die tweede plek word die heuristiek van sisteemanalise behandel; derdens word 'n sisteemanalise op die swart onderwyssisteem toegepas. Die krisis in swart onderwys word belig vanuit vier verskillende verwysingsraamwerke, naamlik 'n Marxistiese, 'n liberale, 'n kulturele en etniese, en 'n funksioneel-gedifferensieerde raamwerk. Hierdie raamwerke is deels gebaseer op die konflikperspektief, deels op die konsensusperspektief. Indien die afsonderlike verklaringsbasisse gesamentlik in oënskou geneem word, en gevolglik die koalisieperspektief toegepas word, kan 'n meer volledige beeld van die situasie in swart onderwys verkry word. Bibiogr., note, samevatting in Afrikaans en Engels, verwysings.
Views