Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home Africana Periodical Literature Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Politieke persepsie: skaduwees, eggo's of werklikheid - 'n ontleding van Suid-Afrika se persepsies van die kommunistiese bedreiging
Author:Botes, W.
Year:1989
Periodical:Politikon: South African Journal of Political Studies
Volume:16
Issue:1
Pages:44-57
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:foreign policy
communism
External link:https://www.tandfonline.com/doi/abs/10.1080/02589348908704905
Abstract:Die artikel het dit ten doel om meer lig te werp op die probleme wat 'n staat se beleidformuleerders mag ondervind om met sekerheid te kan bepaal wat ander state se bedoelings teenoor die ego-staat is. As agtergrond word die belangrikheid van persepsies en die dinamika rondom persepsievorming teoreties belig. Daarna volg 'n praktiese toepassing aan die hand van 'n ondersoek na Suid-Afrika se persepsies van die kommunistiese bedreiging teen die Republiek sedert die Tweede Wêreldoorlog tot die middel-sewentigerjare. Die vestiging van die vernaamste bedreigingspersepsies oor Kommunisme gedurende die tydperk word toegelig en dien as aanloop tot 'n meer diepgaande ontleding van persepsies van 'n vermeende Sjinese kommunistiese bedreiging ten noorde van die landsgrense gedurende die vroeë- en middel-sewentigerjare. Bronnelys, note, samev. in Engels, verwysings.
Views
Cover