Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database

Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Aspekte van identiteitsvorming en -verandering onder die Wambo
Author:Malan, J.S.ISNI
Year:1990
Periodical:South African Journal of Ethnology
Volume:13
Issue:1
Pages:1-10
Language:Afrikaans
Geographic term:Namibia
Subjects:African identity
nationalism
Ovambo
Abstract:Vorms van identiteit wat verskillende grade van klem in die Wambo van NamibiŽ se politieke proses ontvang, is stamidentiteit, volksidentiteit, swart identiteit, en staatkundige identiteit. Die grondslae van hier die identiteite word bespreek, asook die wisselende mate van prominensie wat deur die belangrikste politieke partye onder die Wambo daaraan verleen word. Dit wissel van SWAPO se aandrang op staatkundige identiteit ten koste van etniese identiteit, tot beleidsrigtings waarin beide vorms erken maar nogtans verskillend beklemtoon word. Die rol van sosiale evolusie onder die matrilineÍre Wambo in die skepping van omstandighede wat gunstig vir die ontwikkeling van nuwe sekondÍre identiteite is, word uiteengesit asook die feit dat hierdie innovasies nie noodwendig 'n persoon se basiese etniese identiteit beÔnvloed nie. Navorsing is gedoen in April en Mei 1986 op Ondangwa, Oshakati, Ombalantu en Onesi, asook onder migrante-arbeiders in Windhoek en Gobabis, en in Augustus 1988 en Mei 1989 in Windhoek. Bronnelys, samevatting ook in Engels.
Views