Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Betekenis van genealogiese navorsing onder swartes in die Republiek van Suid-Afrika
Author:Coertze, R.D.ISNI
Year:1990
Periodical:South African Journal of Ethnology
Volume:13
Issue:1
Pages:19-29
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subject:genealogy
Abstract:In hierdie bydrae word aandag gegee aan die betekenis van genealogiese navorsing onder swart mense in Suid-Afrika en aan besondere probleme wat in die verband in die praktyk ondervind word. Die betroubaarheid van gegewens word in belangrike opsigte bepaal deur die navorser se vermoë om rapport met sy informante te bewerkstellig. Deeglike kennis van die taal en ortografie, asook van die lewenswyse van die teikengroep is onontbeerbaar. Die beste waarborg, egter, vir deeglike navorsingswerk is die integriteit van die navorser. Die huidige waarde en betekenis van die genealogiese gegewens van swart mense lê op die administratiewe terrein (die verskaffing van gegewens om 'n opvolgingsgeskil by te lê). Genealogiese tabelle kan ook insig gee in verskynsels soos ontstamming en die voorkoms van voorkeurhuwelike. Bronnelys, note, samevattings in Afrikaans en Engels.
Views