Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Demografie, skuld en ekonomiese ontwikkeling
Author:Brand, S.S.ISNI
Year:1989
Periodical:South African Journal of Economics
Volume:57
Issue:4
Pages:317-335
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:economic development
economic policy
External link:https://doi.org/10.1111/j.1813-6982.1989.tb00202.x
Abstract:Die ekonomiese uitdaging aan Suid-Afrika vir die jare negentig kan kortweg beskryf word as die soeke na die beste moontlike oplossing vir die vraagstuk van veelvuldige aansprake op skaars hulpbronne. Die aansprake kan tot groot hoogte teruggevoer word na demografiese en aanverwante faktore, terwyl die skaarsheid van hulpbronne geaksentueer word deur die afsnyding van buitelandse kapitaal. Hierdie artikel betoog dat die oplossing vir hierdie vraagstuk van ekonomiese groei nie suiwer in die konvensionele makro-ekonomiese beleidsvoering lę nie, maar eweneens in die nastrewing van 'n gepaste ekonomiese ontwikkelingsstrategie, oftewel struktuurbeleid. Invoervervanging en uitvoergroei het tot nou toe 'n belangrike stimulans vir groei gewees tot sekere hoogte. Egter, aandag sal ook geskenk moet word aan beleidsinstrumente wat die groei van die binnelandse vraag kan ondersteun, soos sterk toename in die owerheidsbesteding aan dienste en geriewe, 'n herverdeling van die owerheidsbesteding, en maatreëls ter ondersteuning van die informele sektor. Bronnelys, note, samevatting in Engels, verwysings.
Views
Cover