Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home Africana Periodical Literature Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Algemene beginsels van deliktuele aanspreeklikheid in die inheemse reg van die Bhele en die Dushane van Ciskei
Author:Pauw, H.C.
Year:1990
Periodical:South African Journal of Ethnology
Volume:13
Issue:2
Pages:49-58
Language:Afrikaans
Geographic terms:South Africa
Ciskei
Subjects:Fingo
Xhosa
customary law
criminal law
Abstract:Die algemene beginsels ten opsigte van deliktuele aanspreeklikheid is by die Bhele (Mfengu) van die Victoria-Oosdistrik en die Dushane (Xhosa) van die Zwelitshadistrik van Ciskei, Suid-Afrika, ondersoek. In die aanbieding van die data is daar gebruik gemaak van die gangbare terminologie in die Suid-Afrikaanse landsreg. Die aard van 'n onregmatige handeling en hoe aanspreeklikheid daarvoor opgedoen word, word uitgewys, asook dat daar onder sekere omstandighede regverdedigingsgronde vir 'n oënskynlike onregmatige handeling in die inheemse reg van die onderhawige stamme bestaan. Die rede waarom 'n kraalhoof as mede-aanspreeklik vir die onregmatige handelinge van die inwoners van sy huishouding geag word, word ook aangedui. Bronnelys, samevatting ook in Engels.
Views