Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home Africana Periodical Literature Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Scenario-verkenning ten opsigte van die RSA van die 1990's: met spesiale verwysing na die ekonomiese grondslag van die samelewing
Author:Labuschagne, Kobus
Year:1990
Periodical:Tydskrif vir rasse-aangeleenthede
Volume:41
Issue:1-2
Pages:12-36
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:future
political ideologies
political economy
capitalism
Abstract:'Scenario' is 'n modewoord wat in die jongste tyd baie in die Republiek Suid-Afrika gebruik word. Met scenario-beplanning word dit bedoel dat die verskillende scenario's ontleed sal word, en met inagneming van hierdie scenario's se werklikhede en moontlikhede keuses gemaak word. Die praktyk van scenario-verkenning lei deurgaans tot die ontdekking dat scenario-beplanning, verskuil agter sy gepropageerde inligting, gelei word deur uitdruklike ideologiese doelwitte. Wanneer gesoek word na die 'onuitgespelde ideologiese motiewe' agter huidige scenario-beplanning in die RSA, sal gevind word dat dit liberalisme-kapitalisme is wat aangeprys word. Hierdie artikel identifiseer die stroming van liberalisme-kapitalisme, wat volgens die outeur 'n samelewing skep wat enorme rykdomme akkumuleer in min hande, terwyl die breë massas sonder kapitalkrag en bedingingsvermoë ekonomies veragter. Dit is duidelik dat die scenario-beplanning in die RSA, in die lig van die trou van hierdie scenario-beplannings aan die klassieke liberaal-kapitalistiese ideologie, alleen die belange van die multi-nasionale besigheidsreuse dien. Hierdie outeur bepleit die demokratiese sosialisme van Wes-Europa as alternatiewe ekonomiese grondslag. Bronnelys.
Views