Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home Africana Periodical Literature Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:'n Afrikanerstaat in Suider-Afrikaanse verband ('n hipotese)
Author:De Beer, A.J.
Year:1990
Periodical:Tydskrif vir rasse-aangeleenthede
Volume:41
Issue:1-2
Pages:37-50
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:Afrikaners
confederations
self-determination
Abstract:Hierdie artikel gee riglyne vir die totstandbringing van 'n Afrikanerstaat in Afrika. Die verskeidenheid van faktore wat dit vir die Afrikaner moontlik gemaak het om sinvol in Afrika te woon, kan steeds rigtinggewende leidrade wees. 'n Kort oorsig van die historiese proses dui onder andere aan dat die Achilleshiel van die Afrikaner veral die 1910-grondwet met sy wysiging was. 'n Binnelandse skikking is noodsaaklik vir verdere streeks- en internasionale samewerking. Dit kan gebaseer word op 'n kantonale konfederasie. Dit moet ondersteun word deur 'n konsep van 'n ekonomiese gemeenskapsmark en 'n soort Marshallplan. Die reg van vrye assosiasie van die enkeling kan nie in die 'Nuwe Suid-Afrika' of 'Suider-Afrika' geskied sonder die erkenning van die reg van volke nie. Die Afrikaner se keuse lê heel waarskynlik in 'n Federale Afrikanerrepubliek wat ten minste vir die voorsienbare toekoms nie noodwendig aaneengeslote sal wees nie. Bronnelys.
Views