| Previous page | New search |
The free AfricaBib App for Android is available here
Periodical article |
| Title: | Jeugdiges se leesvoorkeure: 'n ondersoek |
| Author: | Van Zyl, I. |
| Year: | 1990 |
| Periodical: | Fasette: Facets |
| Volume: | 9 |
| Issue: | 1 |
| Pages: | 8-19 |
| Language: | Afrikaans |
| Geographic term: | Namibia |
| Subjects: | reading youth literature youth |
| Abstract: | In die navorsingsprojek waarvan hier verslag gelewer word, is ondersoek ingestel in Namibia na die kriteria wat deur gedifferensieerde groepe jeugdigelesers sowel as deur volwasse beoordelaars aan jeugletterkunde gestel word. Hierdie artikel beskryf eers die kriteria vir positiewe en negatiewe evaluering van jeugletterkunde deur volwassenes, soos uit 'n studie van 'n wye verskeidenheid bronne na vore kom. Dan volg 'n statistiese ontleding van vraelyste ingevul deur meer as 600 leerlinge. Hierdie vraelyste het gemik op die verkryging van 'n lees- en 'n persoonlikheidsprofiel. Uit hierdie ondersoek blyk dit dat geslag die belangrikste bepalende faktor is t.o.v. die leesreaksie van die ondersoekgroep. Intelligensie, ouderdom en die beroep van die ouers is geen deurslaggewende faktor nie. Ook blyk dit dat die gewildste boeke boeke is wat geen pryse gewen het nie. Daar moet egter in gedagte gehou word dat die massasmaak van jeugdiges nie as norm behoort te dien nie. Bronnelys. Samevattings in Afrikaans, Engels en Duits. |