Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Geheimhouding en vertroulikheid by plaaslike owerhede in Kaapland: 'n kritiese evaluering
Author:Schwella, E.ISNI
Year:1989
Periodical:Politikon: South African Journal of Political Studies
Volume:16
Issue:2
Pages:54-62
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:municipal government
information
External link:https://doi.org/10.1080/02589348908704916
Abstract:Die doelstelling van hierdie artikel is om die moontlike invloed van die statutêre maatreëls wat geheimhouding en vertroulikheid reël op geleenthede vir demokratiese deelname aan plaaslike regering en betekenisvolle beheer oor plaaslike administrasie deur inwoners te ondersoek. Hierdie ondersoek fokus op die bepalings soos vervat in die Munisipale Ordonnansie, 1974, Ordonnansie 20 van 1974 wat sedert 1 Januari 1975 in die Kaapprovinsie (Suid-Afrika) geld. Die volgende aspekte kry aandag: die aard van plaaslike owerhede; die belangrikheid van inligtingsvloei vir demokratiese plaaslike regering en administrasie; en die huidige regsposisie met betrekking tot inligtingsvloei, geheimhouding en vertroulikheid. Die gevolgtrekkings is dat die huidige situasie ten opsigte van vertroulikheid vanuit 'n demokratiese oogpunt hoogs onbevredigend is. Vergaderings, notules en ander inligting behoort in beginsel oop en toeganklik te wees en vertroulikheid behoort die hoogste uitsondering te wees. Bronnelys, samevatting in Engels.
Views
Cover