Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Noodsaaklike vereistes vir 'n onderhandelde skikking in Suid-Afrika: vrese en verwagtinge van die Afrikanerelite
Authors:Manzo, Kate
MacGowan, PatISNI
Van Wyk, Koos
Year:1990
Periodical:Politikon: South African Journal of Political Studies
Volume:17
Issue:2
Pages:23-41
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:Afrikaners
political attitudes
elite
External link:https://doi.org/10.1080/02589349008704930
Abstract:Alhoewel die belangrikheid van ekonomiese belange vir die produksie en onderhoud van apartheid nie ontken kan word nie vertel so'n ontleding slegs 'n gedeelte van die storie. Apartheid gaan vir Afrikaners net soveel oor groepsekuriteit en identiteit as oor materiële voorregte. In hierdie artikel verskaf die skrywers 'n alternatiewe ontleding wat fokus op Afrikaners se vrese vir 'n swart beheerde Suid-Afrika en die toestande wat verwesenlik moet word voordat hierdie vrese sal verdwyn. Inligtings is verkry uit 'n onlangs voltooide meningspeiling (1988) van bykans 450 Afrikanerleiers. Die doel van hierdie ondersoek is die vraag: waaroor is hierdie prominente Afrikaners bekommerd? Hulle menings is gevraag oor die volgende sake: verandering in Suid-Afrika sedert 1983, interne bedreigings vir Suid-Afrikaanse veiligheid, die invloed van swart meerderheidsregering op besigheid en handel, op regering en politiek, op groepsverhoudinge en op maatskaplike dienste en misdaad. Ook is hulle mening gevraag oor wat met blankes sal gebeur in 'n Suid-Afrika wat deur swartes beheer word, en watter alternatiewe vir die huidige politieke stelsel aanvaarbaar is. Die Afrikanerelite weerspieël 'n akute bedreigingspersepsie en sinisme oor meerderheidsregering, maar dit word getemper deur realisme en 'n bereidwilligheid om meerderheidsregering binne 'n federale struktuur te aanvaar. Bronnelys, note, samevatting in Engels.
Views
Cover