Previous page | New search |
The free AfricaBib App for Android is available here
![]() |
![]() |
![]() |
Title: | Geesbesetting onder geestesmediums by die Nkuna van Ritavi (Gazankulu) |
Authors: | Matthews, R.E. Boonzaaier, C.C. ![]() |
Year: | 1991 |
Periodical: | South African Journal of Ethnology |
Volume: | 14 |
Issue: | 1 |
Pages: | 15-23 |
Language: | Afrikaans |
Geographic terms: | South Africa Gazankulu |
Subjects: | spirit possession African religions Tsonga |
Abstract: | Geesbesetting en die bepaling van normaliteit en abnormaliteit by die Nkuna van die Ritavi 2-distrik, 'n Tsongastam wat tot die Dzongasprekendes in Gazankulu, Suid-Afrika, behoor, is nagevors deur deeglike onderhoudvoering en die gebruik van die Rorschachtoets. Die toetsresultate het gunstig vergelyk met die klinies-sielkundige indrukke tydens onderhoude. Hiervolgens is geestesmediums heel normale mense. Dit was egter die oordeel van die navorsers dat geestesmediums tydens die manifestasie van 'n gees nie normaal is nie. Die inheemse behandeling van 'n geestesmedium is daarop gerig om die gees te akkomodeer eerder as om dit uit te dryf. Meer as een vooroudergees kan dieselfde individu beset. Die besettende geeste is nie net tot familiegeeste beperk nie, maar kan hulle oorsprong ook buite die Nkunastam hê. Inisiëring in die amp van geestesmedium verhef 'n persoon tot 'n statusposisie bo die van gewone stamlede. Die hoë voorkoms van geesbesetting by die Nkuna hou klaarblyklik direk verband met akkulturatiewe spanningsdruk vanweë die invloed van die Westerse kultuur. Samevatting ook in Engels, verwysings. |