Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home Africana Periodical Literature Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Plante vir menslike behandeling: 'n gevallestudie van 'n Xhosa-medisynespesialis
Author:Van Eeden, J.A.
Year:1991
Periodical:South African Journal of Ethnology
Volume:14
Issue:2
Pages:43-54
Language:Afrikaans
Geographic terms:South Africa
Transkei
Subjects:Xhosa
traditional medicine
medicinal plants
Abstract:Die artikel berus op 'n opname van die gebruik van plantmateriaal deur 'n medisynespesialis in Ngqaqini, 'n wyk ('ilali') in die suide van die Gatyana- of Willowvaledistrik in suidelike Transkei (Suid-Afrika). Die doel van die opname was om te bepaal watter plante die medisynespesialis spesifiek vir menslike fisiese behandeling aanwend en hoe hy hierdie plante gebruik. Sy status en praktyk is in sosiale en kulturele konteks bespreek waarna 'n lys volg van 73 plante wat hy in sy praktyk gebruik. Die relatiewe frekwensies is aangetoon van die verskillende plantdele wat hy gebruik, die onderskeie wyses waarop plante voorberei word, asook die verskillende tipes behandeling wat hy verkies. Bronnelys, samevatting in Engels en Afrikaans.
Views