Previous page | New search |
The free AfricaBib App for Android is available here
Periodical article | Leiden University catalogue | WorldCat |
Title: | Die Chinese gemeenskap van Port Elizabeth: perspektiewe op politieke onbetrokkenheid |
Author: | Nel, H.H. |
Year: | 1991 |
Periodical: | South African Journal of Ethnology |
Volume: | 14 |
Issue: | 3 |
Pages: | 73-78 |
Language: | Afrikaans |
Geographic term: | South Africa |
Subjects: | Chinese immigrants |
Abstract: | Die Chinese bevolking van die Republiek van Suid-Afrika (RSA) en die Chinese van Port Elizabeth in die besonder, is oënskynlik onbetrokke ten opsigte van deelname aan formele politieke prosesse op staatkundige vlak. Hierdie stelling word geanaliseer teen die agtergrond van formele en informele politieke prosesse waarbinne die Chinese bepaalde strategieë aanwend om hul doelwitte te bereik. Die Chinese se wetlike posisie en posisie as 'n klein minderheidsgroep in die RSA verkry besondere aandag, terwyl die strategieë waartoe die Chinese hulle binne formele en informele faktore politieke prosesse wend, in verband gebring word met kulturele faktore, veral sekere tradisionele Chinese waardes en norme wat in 'n groot mate nog by die Chinese jeug ingeskerp word. Die navorsing is gedurende 1984 as deel van 'n tweeledige navorsingsprojek uitgevoer. Bronnelys, note, samevatting in Engels en Afrikaans. |