Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home Africana Periodical Literature Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Afrikaanssprekendes, en Nederlands en Afrikaans in die Kerk van die Provinsie Suider-Afrika (Anglikaanse kerk)
Author:Stubbs, J.L.
Year:1991
Periodical:Tydskrif vir geesteswetenskappe
Volume:31
Issue:2
Pages:141-155
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:Anglican Church
Dutch language
Afrikaans language
Abstract:Vanaf sy eerste jare in Suider-Afrika in die vroeë negentiende eeu het die Anglikaanse Kerk kontak met Afrikaanssprekende kolonialers en inheemse inwoners van die Kaap gehad, en teen die jare 1870 was die bestaan van Afrikaanssprekende 'sendinggemeentes' 'n kenmerk van die Anglikaanse kerklewe in die Kaapkolonie. Hierdie artikel beskryf die gebruik van 'Dutch' (Standaardnederlands) as kerktaal in die Anglikaanse Kerk, 1847-c. 1925, die vervanging van Nederlands deur Afrikaans in die twintigerjare van die twintigste eeu, en die huidige status en gebruik van Afrikaans in die Anglikaanse Kerk. Bronnelys, note, samevatting in Engels, verwysings.
Views
Cover