Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Suid-Afrika: Afrika - Letterkunde
Author:Swanepoel, C.F.
Year:1991
Periodical:Tydskrif vir geesteswetenskappe
Volume:31
Issue:2
Pages:172-184
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subject:literature
Abstract:Die politieke ontwikkelinge in Suid-Afrika van die afgelope jare (1989-1990) word hier betreklik volledig vertel omdat dit grondliggende betekenis vir enige toekomstige verhouding met die Afrika-kontinent op alle terreine sal hê. Wat die verhouding op letterkundige vlak betref, is daar talle implikasies en ironieë. In Suid-Afrika is teksgesentreerde benaderings fluks ondersteun. Ongemaklike ekstratekstuele sake kon daardeur buite rekening gelaat word. As Suid-Afrika op die gebied van die kuns en die literatuur wil vorder, sal dit moet plaas vind vanuit die erkenning dat nasionale literatuur in Suid-Afrika eenheid in verskeidenheid simboliseer. Die skakeling met Afrika op letterkundige vlak sal van dié van ander dissiplines verskil. Op letterkundige vlak behels dit die uitruil van tekste, insigte oor tekste en van kontekste. Die skakeling sal ook afhang van die manier waarop ballingskapskrywers in die nuwe bedeling aanvaar gaan word en hoe hulle self daarmee gaan identifiseer. Hierdie artikel is 'n referaat gelewer tydens die jaarvergadering van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns in Pretoria, 20-22 Junie 1990. Bronnelys, note, samevatting in Engels, verwysings.
Cover