Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Die verwesenliking van 'n Afrikanervolkstaat: besetting
Author:Van der Westhuizen, F.G.J.
Year:1991
Periodical:Tydskrif vir rasse-aangeleenthede
Volume:42
Issue:3-4
Pages:63-74
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:Afrikaners
nation
federalism
Abstract:Die volkstaatgedagte ('n eie staat vir die Afrikaners in Suid-Afrika) word nog in baie gevalle koel ontvang, maar druk op die Afrikaner sal dit laat verander. Die grense van die staat en daarmee saam die grootte, sal deur die haalbaarheid van besetting bepaal word. Met besetting word hier bedoel 'n doelgerichte poging van Afrikaners om hulle as volstrekte meerderheid binne 'n omlynde geografiese gebied te vestig waarbinne hulle hulle selfbeskikkingsreg volwaardig kan uitleef. Hierdie artikel beskryf die uitgangspunte vir 'n Afrikanervolkstaat en kragte wat besetting beïnvloed (teenkragte en bevorderende kragte), en gee 'n voorbeeld van 'n besettingsgebied. Die skrywer neem Olifantsriviergebied as voorbeeld omdat hy met die genoemde gebied eerstehands bekend is. Hy ondersoek die ekonomiese bedrywigheid en bevolkingsdigtheid in hierdie plattelandse gebied en die rol van die owerheid, klein ondernemerskap, maatskappye, en koöperasies as besettingsinstellings. Die hervestiging van vreemdes wat in 'n Afrikanerstaat ingesluit is nadat die omlyning van 'n land afgehandel is, word ook behandel.
Views