Previous page | New search |
The free AfricaBib App for Android is available here
![]() |
![]() |
![]() |
Title: | Die oorsprongsgeskiedenis van die Bantoetaalsprekende mense van Suider-Afrika en die opvoedkundige betekenis daarvan |
Author: | Van der Walt, J.L. |
Year: | 1991 |
Periodical: | Tydskrif vir geesteswetenskappe |
Volume: | 31 |
Issue: | 3 |
Pages: | 232-247 |
Language: | Afrikaans |
Geographic term: | Southern Africa |
Subjects: | ethnogenesis Bantu-speaking peoples myths |
Abstract: | Omdat daar geen primêre werke beskikbaar is nie, maak die skrywer gebruik van andere bronne om die oorsprongsgeskiedenis van die Bantoetaalsprekende mense van Suider-Afrika te rekonstrueer: mites, volksverhale, legendes, raaisels, oorlewerings en tradisies; rekonstrukties wat in die vorm van herkomsteorieë saamgestel is en gegewens wat opgelewer is deur die taalkunde. In hierdie artikel word ten eerste 'n oorsig gegee van die gesigspunte oor die herkomsgeskiedenis van die swartes soos dit uit die mites, legendes en oorleweringe van die mense self blyk (die biesie- of rietbosmite, die mite van die gat in de grond) en ten tweede word 'n oorsig gegee van die mees gangbare teorieë aangaande hulle oorsprong/herkoms in prehistoriese tye (die 'Hamitiese teorie', die Sahelkorridorteorie, die Kongokomteorie). Uiteindelik word die opvoedkundige implikasies en betekenis van hierdie herkomsgeskiedenis gegee. Die oorsprongsgeskiedenis van die swartes gaan, anders as wat dikwels gemeen word, heelwat verder terug as die volksplanting van die blankes aan die Kaap die Goeie Hoop. Bronnelys, samevatting in Engels. |