Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Interafhanklikheid en ekonomiese interaksie
Author:Brand, S.S.ISNI
Year:1991
Periodical:Tydskrif vir geesteswetenskappe
Volume:31
Issue:3
Pages:248-261
Language:Afrikaans
Geographic term:Southern Africa
Subject:international economic relations
Abstract:In hierdie referaat word gekyk na die huidige aard en omvang van die onderlinge ekonomiese afhanklikheid en interaksie tussen die lande in Suider-Afrika en na sommige van die faktore wat 'n inslag kan hê op die ekonomiese samewerking wat met meer ontspanne politieke verhoudinge moontlik word. Ten eerste word gekyk na sekere struktuurkenmerke van die volkshuishoudings in die subkontinent, na die mate van ekonomiese interaksie wat reeds tussen Suid-Afrika en die ander lande in Suider-Afrika plaasvind en na die uitdrukking wat daardie interaksie gevind het in institusionele reëlings tussen die betrokke lande. Daarna word die toekomsmoontlikhede vir nouer samewerking tussen Suid-Afrika en die res van Suider-Afrika aangedui. Vir hierdie doel word Suider-Afrika beskou as Suid-Afrika, met insluiting van die TBVC-state (Transkei, Bophuthatswana, Venda en Ciskei) en die SADCC-lande. Bronnelys, note, samevatting in Engels, verwysing.
Views
Cover