Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home Africana Periodical Literature Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Ewolusiegang van openbare beleid vir ontspanningsvoorsiening in Suid-Afrika se swart stedelike woonbuurtes
Authors:Wilson, G.D.H.
Hattingh, P.S.ISNI
Year:1992
Periodical:Tydskrif vir geesteswetenskappe
Volume:32
Issue:1
Pages:13-25
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:sport policy
townships
leisure
Abstract:Ontspanning soos tans gemanifesteer in stedelike swart woongebiede in Suid-Afrika, het grootliks beslag gekry deur die vestiging en ontwikkeling van ontspanningspatrone eie aan stedelike swart gemeenskappe. Deur wetgewing is 'n situasie geskep waar aparte, minderwaardige en ontoereikende ontspanningsgeriewe vir swartes ontstaan het. Die totstandkoming van so'n situasie en in besonder die rol van openbare besluitneming in dié verband, is die onderwerp van hierdie bydrae. Die soeklig word eerstens geplaas op beleidsaspekte en wetgewing wat die vestiging en ontwikkeling van swart woongebiede beïnvloed het. Vervolgens word die besluitnemingstruktuur soos dit tans daar uitsien, geanaliseer en knelpunte geïdentifiseer (die rol van swart plaaslike owerhede, en die rol van die sentrale owerheid, provinsiale owerhede, en streeksdiensterade). Hierdeur word die huidige probleme rondom ontspanning in die swart woongebiede in perspektief geplaas teen die agtergrond van owerheidsoptrede waardeur die ontspanningsomgewing gevorm is. Bronnelys, samevatting in Engels.
Views
Cover