Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home Africana Periodical Literature Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Werksbevrediging by die onderwyseres
Authors:Van der Westhuizen, P.C.
Wissing, Marie P.
Hillebrand, I.H.
Year:1992
Periodical:Tydskrif vir geesteswetenskappe
Volume:32
Issue:1
Pages:40-51
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:work attitudes
women teachers
Abstract:Onderwyseresse, as groep, skyn meer ontevrede te wees oor die gehalte van hul werklewe, as hul vroulike kollegas in ander beroepe. Hierdie artikel bevat die bevindinge van 'n ondersoek waarvan die doel was om empiries vas te stel watter faktore vir die onderwyseres belangrik vir werksbevrediging (haar behoeftes) is en in watter mate hierdie behoeftes bevredig word. Die Minnesota Importance Questionnaire (MIQ) is as basis vir die opstel van 'n vraelys gebruik. Die MIQ is aangepas en uitgebrei om die behoeftes van die vrou in die onderwysverband van Suid-Afrika te bepaal, en spesifiek die werksomstandighede van die onderwyseres in Transvaal. Die ondersoek gee insig in die belangrikheid van behoeftes, die bevrediging van behoeftes, en in die diskrepansie tussen bevrediging en belangrikheid van behoeftes. Uit hierdie navorsing het geblyk dat die onderwyseres se grootste bron van motivering om haar opvoedende verhouding met haar leerlinge sentreer. Daar sal ook rekening gehou moet word met die unieke behoeftes van die vrou as moeder-tuisteskepper. Bronnelys, samevatting in Engels.
Views
Cover