| Previous page | New search |
The free AfricaBib App for Android is available here
Periodical article |
| Title: | Antropologie en menseregte: deelname aan die debat |
| Author: | Erasmus, P.A. |
| Year: | 1992 |
| Periodical: | South African Journal of Ethnology |
| Volume: | 15 |
| Issue: | 3 |
| Pages: | 77-85 |
| Language: | Afrikaans |
| Geographic term: | South Africa |
| Subjects: | human rights anthropology |
| Abstract: | Die eeue-oue debat oor menseregte geniet teenswoordig besondere belangstelling in Suid-Afrika. Opvallend egter is plaaslike antropoloë se beperkte betrokkenheid daarby. Hierdie artikel het ten doel om gesprekvoering onder plaaslike antropoloë oor hierdie onderwerp te help stimuleer. Die strategie wat gevolg word, is soos volg: Eerstens word 'n kort oorsig oor die ontwikkeling van die menseregteleerstelling gegee. Tweedens word argumente in die antropologie oor menseregte aan die orde gestel. Omdat antropoloë se sieninge oor menseregte deur hul mensbeskouing gerig word, word hierdie onderwerp in die derde plek hanteer. Aan die hand van literatuurontleding word moontlike terreine vir gespreksvoering laastens geïdentifiseer. Bronnelys, note, samevattings in Afrikaans en Engels, verwysings. |