Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Die belang van 'n antropologiese perspektief by toepaslike verhore van oënskynlike motieflose moorde
Authors:Nel, C.J.ISNI
Verschoor, T.
Calitz, F.J.W.
Year:1992
Periodical:South African Journal of Ethnology
Volume:15
Issue:3
Pages:85-92
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:homicide
anthropology
Abstract:Gedurende 1989-1990 is 'n oënskynlike motieflose moord in die Vrystaatse Hooggeregshof en Appèlhof verhoor. Aangesien bewys van motief relevant is by die beregting van moordsake en howe in Suid-Afrika oor die algemeen nie ingelig is oor die kultuurinhoud van die swartes nie, is ook vanuit antropologiese perspektief gepoog om 'n verklaring vir die moord binne die kultuurkonteks van die beskuldigde ('n Zuluman uit Qwaqwa, Suid-Afrika) te vind. Daar is bevind dat die moord in wese 'n 'muti'-moord (moord met die oog om medisyne te bekom) was wat binne die raamwerk van die tradisionele lewens- en wêreldbeskouing van die swartman verklaar kan word. Ten spyte van hierdie bevindings het die hof die aangeklaagde aan moord skuldig bevind en die doodvonnis opgelê, welke vonnis op appèl bekragtig is. Bronnelys, note, samevatting ook in Engels, verwysings.
Views