Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Ontwerp van 'n stimuleringsprogram vir swart jeugdiges
Authors:Mostert, P.M.ISNI
Coertze, R.D.ISNI
Year:1992
Periodical:South African Journal of Ethnology
Volume:15
Issue:4
Pages:108-120
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:youth
nonformal education
Abstract:Die doel van hierdie studie is om 'n geskikte stimuleringsprogram vir swart jeugdiges in Noord-Transvaal (Suid-Afrika) te ontwerp. Die ontwerp het vorm aangeneem uit die wetenskaplike navraag wat gedurende 1981 en 1982 gedoen is en daarna, deur verstellings vanuit terugvoer wat ontvang is, verfyn is. Die terugvoer wat by verstellings in ag geneem is, raak persoonlike gesprekke wat die 4 diensdoende instrukteurs (2 swart en 2 wit) met elke kursusganger in sy groep (9 kinders) gevoer het tydens 24 kursusse per jaar gedurende die periode 1982-1986. Op grond van hierdie ondersoek het die Ontwikkelingsraad Noord-Transvaal 'n jeugkursus aangebied by die Buitelugsentrum te Agatha, wat oor vyf dae gestrek het. Die temas van die dae is die mens se verhouding tot God, tot die natuur, tot sy medemens, en tot sy omgewing. Ieder dag begin met liggaamsoefeninge en 'n godsdiensprogram en eindig met dans en sang. Dit is uit die ondersoek duidelik dat daar vanuit die wisselwerking wat met die kursusgangers verkry is, 'n bruikbare stimuleringstruktuur vir swart jeugdiges ontwikkel is. Die terugvoer wat van die jeugdiges en volwassenes in die verskillende woonbuurte ontvang is, bevestig die gevolgtrekking. 'n Aantal elemente van die program verdien verdere uitbouing. Samevatting in Afrikaans en Engels, verwijsings.
Views