Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home Africana Periodical Literature Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Die ontwikkeling van die mark vir skatkiswissels in Suid-Afrika 1980-89
Author:Schoombee, G.A.ISNI
Year:1993
Periodical:South African Journal of Economics
Volume:61
Issue:3
Pages:177-187
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:public finance
financial market
External link:https://doi.org/10.1111/j.1813-6982.1993.tb01219.x
Abstract:In hierdie artikel word die ontwikkeling van die mark vir skatkiswissels in Suid-Afrika ondersoek. Meer spesifiek word gepoog om vas te stel of hierdie mark sodaning ontwikkel het dat dit potensieel 'n positiewe bydrae tot doeltreffende monetêre beleidvoering kon lewer. In hierdie verband word die vlak van ontwikkeling wat die mark vir skatkiswissels aan die einde van 1989 bereik het, asook die ontwikkeling wat tydens die dekade 1980-1989 plaasgevind het, aan die hand van drie kriteria oorweeg. In vergelyking met die markte vir skatkiswissels in vier nywerheidslande (met verwysing na dieselfde drie kriteria), blyk dit dat die mark in Suid-Afrika verskeie gebreke vertoon. Uit 'n ontleding van die eienskappe van die mark blyk dit dat die wyse waarop monetêre beheer toegepas word die hoofrede vir die gebreke is. Op grond van dié bevinding word voorstelle gemaak om die verdere ontwikkeling van die mark vir skatkiswissels in Suid-Afrika te stimuleer. Bronnelys, note, samevatting in Engels, verwysings.
Views
Cover