| Previous page | New search |
The free AfricaBib App for Android is available here
Periodical article |
| Title: | Die grondwetlike voorstelle van die Kwazulu-Natal Indaba as raamwerk vir die beskerming van groepsbelange: 'n vergelykende perspektief |
| Authors: | Bonthuys, Lazelle Du Toit, P. |
| Year: | 1987 |
| Periodical: | Politikon: South African Journal of Political Studies |
| Volume: | 14 |
| Issue: | 1 |
| Pages: | 42-54 |
| Language: | Afrikaans |
| Geographic terms: | KwaZulu South Africa Natal |
| Subjects: | bantustans constitutional reform |
| External link: | https://www.tandfonline.com/doi/abs/10.1080/02589348708704875 |
| Abstract: | Die staatkundige voorstelle van die KwaZulu/Natal Indaba is die mees onlangse poging deur politieke deelnemers in Suid-Afrika om die basiese demokratiese beginsel van populêre soewereiniteit te versoen met die effektiewe beskerming van groepsbelange. Die oogmerk van hierdie artikel is om te bepaal hoe die tegnieke vir die beskerming van groepsbelange in die 1983 grondwet vergelyk met dié vervat in die Indaba voorstelle. Alhoewel die politieke dinamika binne, buite en rondom die Indaba beslis verband hou met die eindproduk van die beraad zelf, bly die eenheid van analise in hierdie artikel die grondwetlike voorstelle van die Indaba self en spesifiek die mate waartoe hierdie voorstelle slaag, al dan nie, om groepsbelange te beskerm. Die detail bepalings van die voorstelle word zo volledig as moontlik bespreek, terwyl die nou reeds (oor-)bekende bepalings van die presidentsraadvoorstelle asook die 1983 grondwet slegs by die direkte vergelykings kortliks herhaal word. As raamwerk vir die ontledings en vergelykings wat hier gemaak word, is die model van konsosiasiedemokrasie uit die perspektief van A. LIJPHART (1977) aangewend. Bibliogr., samenvatting in Engels. |