Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Die Kwazulu-Natal Indaba: 'n oorsig van die werksaamhede
Authors:Louw, André
Kriek, Dan
Year:1987
Periodical:Politikon: South African Journal of Political Studies
Volume:14
Issue:1
Pages:26-41
Language:Afrikaans
Geographic terms:KwaZulu
South Africa
Natal
Subjects:bantustans
constitutional reform
External link:https://www.tandfonline.com/doi/abs/10.1080/02589348708704874
Abstract:Die Provinsionale Raad van Natal het van die toneel af verdwijn in 1986. Toe die einde in sig kwam, is ernstige aandag aan die vervanging van hierdie instelling gegee. Lede van die KwaZulu regering en die Uitvoerende Komitee van die Provinsiale Raad het op 'n gereelde basis ontmoet om gemeenskaplike probleme te bespreek, administratiewe samewerking te bewerkstellig en ook oor konstitusionele eenwording te onderhandel. In laasgenoemde verband is die gedachte aan 'n gemeenskaplike uitvoerende liggaam vir KwaZulu-Natal geopper. Hierdie artikel beskryf die voorbereidings vir die Indaba (die eerste sitting het op 3 April 1986 plaasgevind, die laaste op 5 Desember 1986), prosedurereëlings, werkwyse en verloop van die Indaba, interpretasie van die voorstelle en die aanvaarding van die voorstelle en die oorhandiging aan die sentrale regering. Die Indaba konsep sal 'n belangrike rol speel in die versoening tussen alle Suid-Afrikaners. Bibliogr., bylaes, samenvatting in Engels.
Views
Cover