Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home Africana Periodical Literature Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Die nuwe grondwetlike bedeling: oorsaak van die grondwetlike krisis?
Author:Jacobs, S.C.
Year:1987
Periodical:Tydskrif vir rasse-aangeleenthede
Volume:38
Issue:1-2
Pages:2-20
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:self-determination
constitutions
1983
Abstract:Dit is die oogmerk van hierdie ondersoek om die legitimiteitskrisis, die die grondwet van 1983 reeds nou beleef, juridies te ontleed en daarby nie toepaslike politieke en regsosiologiese aspekte uit die oog te verloor nie. By hierdie ontleding staan die vraag op die voorgrond of die nuwe grondwetlike bedeling, wat op 3 September 1984 amptelik in werking getree het, en die daaruit voortspruitende grondwetlike hervorming die selfbeskikkingsreg van die verskillende volke, en daarby uiteraard ook die van die Afrikanervolk, verder uitbou of in die weg staan. In hierdie verband sal die grondwetlike aanloop tot die nuwe grondwetlike bedeling, sy inhoud en gevolge asook die gevolge van die daaruit voortspruitende grondwetlike hervorming ondersoek word. In die lig van hierdie ontleding sal inhoud aan die selfbeskikkingsreg van die Afrikanervolk gegee en die nuwe grondwetlike bedeling daaraan getoets word.
Views