Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Huweliksontbinding by die stamme van Mhala (Gazankulu)
Author:Hartman, J.B.
Year:1987
Periodical:South African Journal of Ethnology
Volume:10
Issue:2
Pages:73-82
Language:Afrikaans
Geographic terms:Gazankulu
South Africa
Subjects:Tsonga
customary law
divorce
Abstract:In hierdie artikel word dit beklemtoon dat huweliksluiting en -ontbinding tans nog steeds deur voorskrifte vanuit die inheemse Tsongareg gereguleer word. Die voorvereistes vir huweliksluiting bij hierdie stamme word kortliks vermeld waarna daar agtereenvolgens in besonderhede verwys word na die gronde vir huweliksontbinding, die prosedure waarvolgens dit moet geskied, en die persoonlike en vermoënsregtelike gevolge daarvan. Tenslotte word verduidelik op welke wyse daar na die ontbinding van 'n huwelik oor die beheer en voogdy van kinders uit die ontbinde huwelik gehandel word. Bibliogr., samevatting ook in Engels.
Views