Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database

Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Investeringseise van menslike kapitaal in 'n veranderende suid-afrika
Author:Schutte, P.C.
Year:1987
Periodical:South African Journal of Economics
Volume:55
Issue:4
Pages:370-380
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:labour force
education
Link:https://doi.org/10.1111/j.1813-6982.1987.tb01103.x
Abstract:Suid-Afrika se grootste bate, soos trouens elke land van die wÍreld, is in sy mense geleŽ. Hierdie bate kan en moet deur die prosesse van opvoeding, opleiding en heropleiding ontsluit word. Die Wiehahnkommissie en die Riekertkommissie (1979) het opnuut die aandag gevestig op die noodsaaklikheid van mannekragontwikkeling: weens die krimpende Blanke mannekragkomponent sal Suid-Afrika se geskoolde mannekragbehoeftes tot 'n groter mate deur die Swartes, Kleurlinge en IndiŽrs bevredig moet word. Die onontginde Anderskleurige bron van potensiŽle kundigheid en bestuursvaardighede moet teen die hoogs moontlike tempo opgelei word. Bibliogr., noot, samevatting in Engels.
Views

Cover