Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Geestesklimaat in en om die christen-studentevereniging van suid-afrika
Author:Jordaan, M.
Year:1988
Periodical:South African Journal of Culture and Art History
Volume:2
Issue:1
Pages:22-30
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subject:student movements
Abstract:Op 28 Julie 1896 is die Christen-Studentevereniging (C.S.V.) tydens 'n groot konferensie op Stellenbosch gestig. Die wortels van die C.S.V. kan teruggevoer word na die Britse en Noord-Amerikaanse opwekkingsbewegings. Hierdie artikel gee 'n oorsig van agtiende-eeuse en negentiende-eeuse strominge in Engeland en Noord-Amerika (met nadruk op die Y.M.C.A.) en van die wegbereiders vir die C.S.V. in Suid-Afrika self (ds. Andrew Murray en sy seun ds. Andrew Murray jr.). Die C.S.V. het, veral deur sy werksaamhede op die skole, ongetwyfeld 'n bydrae gelewer om die Afrikanerjeugd op kerklike terrein te organiseer. Egter, die Metodisme van die Vereniging was in stryd met die Calvinisties-gereformeerde denkrigting waardeur die volk gevorm is. Die liberalistiese koers van die Wêreldfederasie, met wie die C.S.V. deurentyd sy bande behou het, en se eise van rasse-integrasie, het uiteindelik, na 60 jaar, onaanvaarbaar geword. Die C.S.V. het sy verbintenis met die liggaam verbreek en herorganiseer as die Afrikaanse Christen-Studentevereniging. Samev. in Engels en Afrikaans, verwysings.
Views