| Previous page | New search |
The free AfricaBib App for Android is available here
Periodical article |
| Title: | Die Hoeveldboer en die Ndebelestamskool |
| Author: | Van Vuuren, C.J. |
| Year: | 1987 |
| Periodical: | South African Journal of Culture and Art History |
| Volume: | 1 |
| Issue: | 2 |
| Pages: | 163-169 |
| Language: | Afrikaans |
| Geographic term: | South Africa |
| Subjects: | acculturation Ndebele (South Africa) initiation |
| Abstract: | In hierdie artikel word die verhouding wat daar ten opsigte van die stamskool of inisiasie tussen Blanke boere en die Ndzundza-Ndebele bestaan, bespreek. Vir hierdie ondersoek is verskeie plase in 11 landdrosdistrikte op die Transvaalse Hoëveld besoek. Daar word aandag geskenk aan die etniese geskiedenis van die Ndebele en die kontaksituasie tussen Blankes en die Ndebele voor en na afloop van die Mapochoorlog van 1883. Die verhouding rondom die inisiasie handel oor toestemming, arbeidsreëlings, en die wegruim van geskille. Besondere aandag word ook gewy aan spontane speelgroepe op die plaas en naamgewing. Die besondere verhouding tussen Ndebele en Hoëveldboer het sekere akkulturatiewe gevolge vir die Ndebele ingehou ten opsigte van hul taal, boerderykennis en boutegnologie. Samevatting ook in Engels, verwysings. |