Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database

Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Mededingingsbeleid sedert 1984: 'n nuwe wending?
Author:Fourie, F.C. v. N.
Year:1987
Periodical:South African Journal of Economics
Volume:55
Issue:3
Pages:219-237
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subject:competition
Link:https://doi.org/10.1111/j.1813-6982.1987.tb00162.x
Abstract:Die voorsitter van die Suid-Afrikaanse Raad op Mededinging vanaf sy totstandkoming in 1980 tot aan die einde van 1983, was D.J. Mouton. In 1984 het S.J. Naudé as voorsitter oorgeneem. Hierdie artikel ondersoek die vraag of die verandering in voorsitterskap enige betekenis gehad het t.o.v. die aktiwiteite, fokus, benadering, styl of strategie van die Raad. Die gevolgtrekking is dat daar min twyfel is dat die Mededingingsraad onder die nuwe voorsitterskap 'n fermer ingesteldheid vertoon. Inhoud: Aktiwiteite van die Raad op Mededinging 1984-1985 - Ondersoek na samespanning - Die ingesteldheid en benadering van die Naudé-Raad 1984-1985 - Gevolgtrekking en evaluering. Note, samevatting in Engels, verwysings.
Views

Cover