Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home Africana Periodical Literature Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Die beplanning van nie-formele en informele onderwys as aanvullend tot die formele onderwysstelsel van Qwaqwa
Authors:Burger, T.G.
Basson, C.J.J.
Coetzee, J.A.
Year:1987
Periodical:Africanus
Volume:17
Issue:1-2
Pages:21-46
Language:Afrikaans
Geographic terms:Qwaqwa
South Africa
Subject:nonformal education
Abstract:Onderwys word reeds 'n aantal dekades as 'n belangrike voorvereiste vir ontwikkeling beskou. Die formele onderwysstelsel van die Derde Węreld kan as die grootste 'industrie' in hierdie landen beskou word. Egter, teen die bestaande onderwysbeleid en onderwysstelsels word toenemende kritiek uitgespreek. Die ontwikkelingsresultate in veral die Afrikalande is teleurstellend. Die formele onderwysstelsel kan nie die werklike behoeftes en aspirasies van die bevolking bevredig nie. Hierdie artikel ondersoek 'n aantal eksterne en interne krisisse wat op die onderwysstelsel van Qwaqwa van toepassing kan wees. Dan beklemtoon die outeurs die interafhanklikheid van formele, nie-formele en informele vorme van onderwysvoorsiening, ondersoek die kulturele omgewing waarin die leerling hom bevind in Suid-Afrika en aspekte met betrekking tot ongewingsgestremdheid in Qwaqwa, en benadruk opvoedkundige ingryping by omgewingsgestremdheid. Bibliogr., note, verwysings.
Views
Cover