Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Piet Retief in die Suid-Afrikaanse geskiedskrywing
Author:Hugo, Maria
Year:1988
Periodical:South African Journal of Culture and Art History
Volume:2
Issue:2
Pages:108-126
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:Great Trek
biographies (form)
About person:Piet Retief (1780-1838)
Abstract:Hierdie artikel vergelyk die beeld van die Voortrekker Piet Retief, soos dit deur verskillende skrywers geskep is: Gustav Preller, Eric Walker, J.L.M. Franken, R.U. Kenney en Eily & Jack Gledhill. 'n Opsomming word gegee van die tragiese, dog fassinerende gebeure in Retief se lewe. Verder word daar gelet op die verskil in standpunte ten opsigte van sy persoonlikheid en karakter, soos gesien deur die verskillende skrywers, sy bydrae as Veldkommandant (1822) tot die Oosgrensgemeenskap gedurende die eerste helfte van die vorige eeu en sy rol as leier van die Voortrekkers (1837) voor hul vestiging in Natal. Dit is duidelik dat die ideologiese en filosofiese ingesteldheid van 'n skrywer en 'n mate van subjektiwiteit by sommige skrywers moeilik te oorkom was. Hierdie skrywer kom tot die konklusie dat Retief beskou kan word as die verpersoonliking van die besef dat die grondslag van 'n vrye, onafhanklike staat volksdiens en volkseenheid is. Samevatting in Afrikaans en Engels, verwysings.
Views