Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Enkele vernuwings in plaaslike regering
Author:Jonker, J.N.
Year:1988
Periodical:Tydskrif vir rasse-aangeleenthede
Volume:39
Issue:4
Pages:53-58
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subject:local government reform
Abstract:Die nuwe grondwetlike bedeling in Suid-Afrika het 'n aanvang geneem met die inwerkingtreding van die Grondwet van 1983. 'n Wesenlike kenmerk van die huidige grondwetlike bedeling is die onderskeidmaking tussen die eie en algemene sake van 'n bevolkingsgroep. Plaaslike regering sou die bolwerk van eie sake word. Egter, dit is duidelik dat in byna al die wetgewing wat uit die nuwe bedeling voortspruit, daar van eie sake weinig sprake is. Ook is nog min tereg gekom van die afwenteling van gesag van 'n hoër na 'n ondergeskikte gesag. Daar is ook nog nie aan 'n breë finansiële beleid vir plaaslike owerhede gewerk nie. En die wyse waarop privatisering en deregulering in werking gestel en befonds word, is so omstrede dat al die goeie hoedanighede daaraan verbonde in die slag bly. Dit is duidelik dat die aangekondigde vernuwings nie aan die verwachtinge van plaaslike owerhede voldoen het nie.