Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home Africana Periodical Literature Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Kodesa en die tradisionele leiers: 'n oorsig
Author:Maritz, C.J.
Year:1994
Periodical:South African Journal of Ethnology
Volume:17
Issue:1
Pages:1-7
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:national liberation movements
peace negotiations
traditional rulers
Abstract:'n Snelle sosiale veranderingsproses is tans in Suid-Afrika aan die gang. Daar is ooreengekom dat 'n inklusiewe veelpartijforum as meganisme vir die ontwerp van 'n legitieme toekomsbedeling moet dien. Of, en in watter mate, die koning van die Zulu en ander tradisionele leiers aan die onderhandelingsproses behoort deel te neem, was deurgaans 'n kwelvraag. In hierdie artikel word daar aandag gegee aan die redes vir die paradigmaverandering in die RSA, die aard van die onderhandelingsproses, die probleem van deelname deur tradisionele leiers, die standpunte van 'n aantal rolspelers en enkele moontlike oplossings vir die probleem. Perspektiefonthalwe word ook twee ander fasette kortliks aangeraak, naamlik die owerheidsbenadering tot staatkundige onderhandeling en die vormgewing aan die Konvensie vir 'n Demokratiese Suid-Afrika (Kodesa) as onderhandelingsforum. Bronnelys, note, samevatting in Engels en Afrikaans.
Views