Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Towery by die '!X~u van Schmidtsdrift: 'n verklaring
Author:Vorster, L.P.ISNI
Year:1994
Periodical:South African Journal of Ethnology
Volume:17
Issue:3
Pages:69-82
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:acculturation
Zu/oasi
witchcraft
Abstract:In hierdie artikel word 'n geval van towery by die !X~u bespreek. Die !X~u het uit Angola gevlug na die onafhanklikheid (1975) en hulle eers in Namibië, en na Maart 1990, in Schmidtsdrift in die Noord-Kaap in Suid-Afrika gevestig. Hierdie geval van towery betref 'n !X~u-towenaar wat na bewering 'n !X~u-vrou se dood veroorsaak het en deur haar man en lede van sy breër verwantegroep tereggestel is. Hierdie voorval word ondersoek om te bepaal of towery 'n deel van hierdie mense se kultuur is, wat hulle opvattings daaromtrent is, en wat die implikasies daarvan vir die gemeenskapslewe is. Uit die ontleding van hierdie geval blyk dit duidelik dat towery oorspronklik nie deel van die !X~u se kultuur was nie. Ten gevolge van die kulturele ontwrigting die afgelope twee tot drie dekades, is hulle vasgevang in omstandighede waaroor hulle min beheer gehad het. In 'n uiterste situasie van vrees weens towery, het die betrokke mense in nood teruggegryp na, vir hulle, bekende optrede in 'n noodtoestand, naamlik doodmaak van die oorsaak. Bronnelys, note, samevattings in Afrikaans en Engels.
Views