Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home Africana Periodical Literature Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Skerwe uit die verlede: handel tussen Mapungubwe en China
Authors:Meyer, A.
Esterhuizen, ValerieISNI
Year:1994
Periodical:South African Journal of Ethnology
Volume:17
Issue:3
Pages:103-108
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:Iron Age
pottery
Abstract:Glaskrale en keramiekware wat tussen 800 n.C. en 1400 n.C. deur seevarende handelaars uit die Ooste na die kusgebied van Oos-Afrika gebring is, word by talle argeologiese vindplekke aan die Ooskus en in die binneland van suider-Afrika aangetref. Van die bekendste van laasgenoemde vindplekke is die Ystertydperkterreinkompleks van Mapungubwe en K2 op die plaas Greefswald in Noord-Transvaal, Suid-Afrika. Enkele Ystertydperk-keramiekvoorwerpe uit die Greefswald-versameling van die Universiteit van Pretoria is vergelyk met Chinese Song-keramiekware uit die Van Tilburg-versameling van die Universiteit. Dit is bevestig dat enkele keramiekskerwe van Mapungubwekop verteenwoordigend is van kontemporêre Song-ware van China wat waarskynlik deur ruilhandel na Mapungubwe gebring is. Die vorm van inheemse bolvormige kleipotte van terrein K2 en die goudplaatbeslag van Mapungubwe-voorwerpe van Greefswald herinner aan kenmerke van Song-keramiekeksemplare. Bronnelys, samevattings in Afrikaans en Engels.
Views