Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home Africana Periodical Literature Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Demokrasie en die media: voorwaardes en geleenthede vir 'n nuwe Suid-Afrika
Author:De Beer, A.S.ISNI
Year:1994
Periodical:Tydskrif vir geesteswetenskappe
Volume:34
Issue:2
Pages:126-137
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:press
democracy
mass communication
Abstract:In hierdie artikel word die verhouding media en demokrasie in Suid-Afrika uit 'n funksionele hoek ondersoek. Wat die begrip media betref, word die bespreking tot die tipomedia (hoofsaaklik algemene dag- en weekblaaie) en die uitsaaimedia (televisie en radio) beperk. Meer in die besonder word die klem gelê op een aspek van die media, nl. as bron van nuus of inligting. Die fokuspunt van die artikel is derhalwe die rol van die media as nuusbron en -verspreider binne 'n demokratiese en vryemarkstelsel. Die huidige situasie in Suid-Afrika en moontlike toekomstige ontwikkelinge kry veral aandag. Bronnelys, noot, samevatting in Engels.
Views
Cover