Previous page | New search |
The free AfricaBib App for Android is available here
Periodical article | Leiden University catalogue | WorldCat |
Title: | Die demokratisering van onderwys en opleiding |
Author: | Retief, F.P. |
Year: | 1994 |
Periodical: | Tydskrif vir geesteswetenskappe |
Volume: | 34 |
Issue: | 2 |
Pages: | 138-148 |
Language: | Afrikaans |
Geographic term: | South Africa |
Subjects: | democracy educational reform |
Abstract: | Hierdie artikel gee 'n samevatting van dít wat onder die vaandel van demokratisering op onderwys- en opleidingvlak deur die sogenaamde Breë Demokratiese Beweging (BDB) beplan word. Demokratisering van onderwys, soos deur die BDB gedefinieer, is oor die jare sterk gekoppel aan anti-apartheidsprotes, en gebou op die gevleuelde woorde van die Freedom Charter: 'The people shall govern'. Na 'n skets van die geskiedkundige ontwikkeling van die demokratisering van onderwys sedert die Freedom Charter (1955) en van die ontwikkeling van 'n taalbeleid sedert die Bantoe-Onderwyswet van 1953 beskryf die artikel die huidige BDB-beleid rakende gedemokratiseerde onderwys. Gebaseer op openbare uitsprake deur leidende ANC-woordvoerders en ander persone binne die BDB kan die volgende raamwerk uitgespel word: die beleid moet nierassig, nieseksisties en demokraties wees; daar moet 'n unitêre onderwysstelsel wees; optimale toegang tot onderwysinrigtings moet hoë prioriteit geniet; en 'n gemeenskaplike tersiêre onderrigkultuur moet bevorder word. Bronnelys, samevatting in Engels. |