Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Aspekte van die demokratisering van blanke onderwys in Suid-Afrika, 1990-1992
Authors:Henning, S.
Horn, A.C.
Year:1995
Periodical:Tydskrif vir geesteswetenskappe
Volume:35
Issue:1
Pages:37-51
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:democracy
educational reform
Abstract:Die skrapping van instromingsbeheer in 1986 en afsiening van die groepsgebiedekonsep in 1991 het gelei tot 'n stygende getal nieblankes in tradisioneel blanke woongebiede in Suid-Afrika. Gevolglik is toenemende druk op blanke skole geplaas. Dit was nodig om te soek na alternatiewe vir die ou model van staatsbeheerde gesegregeerde onderwys. Drie alternatiewe modelle het voorsiening gemaak vir verskeie variasies van outonomie, finansiering en toelating. Hierdie artikel begin met 'n beskrywing van hierdie modelle. Daarna word die sosiale faktore ondersoek wat die aanvaarding van 'n model beïnvloed het: medium van onderrig van die skool, ras-etniese omgewing, politieke omgewing, en die bevolkingsgrootte en sosio-ekonomiese status van die dorp of stad waarbinne 'n model-invoerende skool geleë is. Tenslotte word die modelle geëvalueer as instrumente van demokratisering en die afskaffing van rassistiese maatreëls. Die ondersoek betref die periode van September 1990 tot 1 April 1992. Op hierdie dag is die drie modelle vervang deur 'n nuwe eenvormige staatsmodel vir geïntegreerde blanke onderwys. Bronnelys, note, samevatting in Engels.
Views
Cover