| Previous page | New search |
The free AfricaBib App for Android is available here
Periodical article |
| Title: | Puberteitsrite van 'n Khoekhoemeisie = Puberty Rite of a Khoekhoe Girl |
| Author: | Hoff, Ansie |
| Year: | 1995 |
| Periodical: | South African Journal of Ethnology |
| Volume: | 18 |
| Issue: | 1 |
| Pages: | 29-41 |
| Language: | Afrikaans |
| Geographic terms: | South Africa Namibia |
| Subjects: | Khoikhoi girls' initiation Cultural Roles |
| Abstract: | Ten spyte daarvan dat die Khoekhoen reeds vir 300 jaar lank aan die proses van verwestersing onderworpe is, neem die puberteitsrite wat 'n meisie vroeër moes deurloop steeds 'n belangrike plek in die herinnnerings van bejaarde Khoekhoen in. 'n Uiteensetting word gegee van die aard en oogmerke van hierdie rite en die prosedure wat gevolg werd tydens die periode van afsondering en die daaropvolgende hereniging van die meisie met die sosiale en natuurlike omgewing. Daar is bevind dat die rol en betekenis van hierdie rite slegs begryp kan word binne die verband van die tradisionele Khoekhoewêreldbeskouing. Die artikel is gegrond op etnografiese veldnavorsing wat vanaf 1977 tot 1990 onder die Khoekhoen in sowel Suid-Afrika as Namibië uitgevoer is. Bronnelys, note, samevatting in Engels. |