Previous page | New search |
The free AfricaBib App for Android is available here
Periodical article | Leiden University catalogue | WorldCat |
Title: | Lewensgehalte van 'n landelike gemeenskap |
Authors: | Jacobs, P.P. Pauw, H.C. |
Year: | 1995 |
Periodical: | South African Journal of Ethnology |
Volume: | 18 |
Issue: | 3 |
Pages: | 98-106 |
Language: | Afrikaans |
Geographic term: | South Africa |
Subjects: | rural society social welfare |
Abstract: | Die lewensgehalte van die inwoners van Clarkson, 'n sendinggemeenskap wes van Humansdorp, in die Oostelike Kaapprovinsie (Suid-Afrika) geleë, word bepaal deur die bestaande infrastrukturele dienste; maatskaplike en behuisingsomstandighede; die inkomstepeil van huishoudings; beheerstrukture, verenigingslewe en vryetydsbesteding; en houdings en behoeftes van die inwoners. Gemeet aan die objektiewe meetbare werklikheid in Clarkson wil dit voorkom of die lewensgehalte van die mense laag is. Wanneer dit wat vir die inwoners van Clarkson lewensgehalte beteken van naderby betrag word, word 'n ander perspektief verkry: die lewe is rustig in Clarkson, die mense is bekendes en hulle help mekaar, die huisvesting is van 'n redelike standaard en die uitgawes daaraan verbonde is laag in vergelyking met die stad. Dit beteken egter nie dat die inwoners teen verandering en modernisering gekant is nie maar dat dit hand aan hand moet loop met die behoud van wat hulle as lewensgehalte beskou. Bronnelys, note, samevatting in Afrikaans en Engels. |