Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Lewendes, gestorwenes en voorouergeeste in die Noord-Sotho-ontologie
Author:Kriel, J.D.ISNI
Year:1995
Periodical:South African Journal of Ethnology
Volume:18
Issue:3
Pages:106-119
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:death
man
Sotho
Abstract:In hierdie artikel word verduidelik wat volgens die Noord-Sotho in Suid-Afrika die wesenseienskappe van die mens is en binne watter raamwerk hulle oor die mens binne gemeenskapsverband, oor die lewe en die dood, en oor die bestaansorde van die lewendes en die gestorwenes dink. Daar word besondere aandag gegee aan die nie-materiële eienskappe van die fisiese liggaam en die voortbestaan van hierdie eienskappe as voorouergeeste in die nadoodse bestaanswęreld. Die gevolgtrekking word gemaak dat die besondere opvattings in ooreenstemming is met dié wat elders in Afrika voorkom. Die artikel bevat gegewens wat tussen Januarie 1977 en Julie 1990 in die Thabamoopo- en Mokerongdistrik van die voormalige Lebowa versamel is. Bronnelys, noot, samevatting in Engels en Afrikaans.
Views