Previous page | New search |
The free AfricaBib App for Android is available here
Periodical article | Leiden University catalogue | WorldCat |
Title: | Lewendes, gestorwenes en voorouergeeste in die Noord-Sotho-ontologie |
Author: | Kriel, J.D. |
Year: | 1995 |
Periodical: | South African Journal of Ethnology |
Volume: | 18 |
Issue: | 3 |
Pages: | 106-119 |
Language: | Afrikaans |
Geographic term: | South Africa |
Subjects: | death man Sotho |
Abstract: | In hierdie artikel word verduidelik wat volgens die Noord-Sotho in Suid-Afrika die wesenseienskappe van die mens is en binne watter raamwerk hulle oor die mens binne gemeenskapsverband, oor die lewe en die dood, en oor die bestaansorde van die lewendes en die gestorwenes dink. Daar word besondere aandag gegee aan die nie-materiële eienskappe van die fisiese liggaam en die voortbestaan van hierdie eienskappe as voorouergeeste in die nadoodse bestaanswęreld. Die gevolgtrekking word gemaak dat die besondere opvattings in ooreenstemming is met dié wat elders in Afrika voorkom. Die artikel bevat gegewens wat tussen Januarie 1977 en Julie 1990 in die Thabamoopo- en Mokerongdistrik van die voormalige Lebowa versamel is. Bronnelys, noot, samevatting in Engels en Afrikaans. |